
Leerders in graad 8 hersien 3D-modelle deur nette te gebruik om modelle van geometriese soliede vorms soos kubusse, prismas en piramides te skep. Hulle moet verder kan beskryf, benoem en vergelyk in terme van die vorm en aantal vlakke, die aantal hoekpunte en die aantal rande.